Hey Hey Hey!
Dis weer sulke tyd, en die studente slaan behoorlik vuis oor wie die gelukkige klomp gaan wees wat Inalegolo toe kan gaan.
Skip en Bunion is ons trotse leiers, en hulle sal ons van 20 Maart - 1 April lei in die warm son en sand van die Botswana bosveld.
Vir die van julle wat nog nie op 'n Botswana uitreik was nie, daar is nog 'n paar plekke oop, so kontak asb. vir Skip op 082 639 0995.
Die kostes beloop rondom R600.00, maar mense. Dit is well worth it...
Thursday, February 28, 2008
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
Was AWESOME!! dit was regtig amazing gewees om inalegolo 'n tweede keer te beleef, en ook te beleef hoe die mense gegroei het. dit was regtig ongelooflik cool gewees om te besef hoe die duiwel probeer om dinge om ver te gooi, maar tog ook nie daarin slaag nie... ek moet se Inalegolo april 2008 span, ek salueer julle!!
Post a Comment